Jaarboeke

Navorsingsmetodologie 320


 
Modulekode RHP 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB Die module het twee hoofkomponente: Generiese navorsingsvaardighede en metodes en perspektiewe aangaande regsnavorsing GENERIESE VAARDIGHEDE (a) Hoe om ‘n navorsingsprojek te beplan (b) Hoe om ‘n navorsingsvoorstel te skryf (c) Hoe om konsephoofstukke te skryf (d) Taal (e) Verwysings, etiek van verwysing, aanbieding METODES EN PERSPEKTIEWE AANGAANDE REGSNAVORSING (a) Die aard en doel van regsvergelyking, die voordele, nadele en gevare van regsvergelykende navorsing, dogmatiese en funksionalistiese benaderings tot regsvergelyking, tipe regsvergelykende studies en die regsvergelykende metode. (b) Regshistoriese navorsing (c) Regspluralisme (d) Sosiologiese benaderings (e) Breë teoretiese perspektiewe
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Regsleer
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences